Aspalathus triquetra is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit plant kom van die Sederberg tot by die Riviersonderendberge en ooswaarts langs die Hexrivierberge tot by die Witteberg naby Laingsburg voor. Die bevolking is stabiel.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

triquetra Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika