Aspalathus biflora is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos.
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Aspalathus biflora subsp. biflora Aspalathus biflora subsp. longicarpa R.Dahlgren
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
biflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika