Aspalathus glossoides is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaapen is deel van die fynbos. Dit kom op die Piketberg voor waar dit 'n voorkomsgebied van kleiner as 50 km² het. Die plant het reeds 70% van sy habitat afgestaan aan die aanlê van boorde. Tans is die oorblywende populasie stabiel.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

glossoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika