Aspalathus forbesii is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die kus fynbos waar dit veral op kus duine groei. Dit kom van die Kaapse Skiereiland tot by Stilbaai voor.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

forbesii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika