Aspalathus crenata is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom vanaf die Olifantsrivierberge tot by Hangklip voor.
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
crenata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika