Aspalathus lanata is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en deel van die fynbos. Dit kom voor van die Bokkeveldberge-plato en Sederberg tot by die Vier-en-twintig Riviereberge asook op die Piketberg.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
lanata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika