Daubenya alba is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit het 'n voorkomsgebied van 650 km² op die Roggeveldberge-eskarp en kom tussen Calvinia en Middelpos voor; dit is deel van die Sukkulente Karoo plantegroei. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
alba Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Blomme