Die Witrivier is 'n spruit wat in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Mogalakwenarivier wat in die Limpopo vloei.
Op 'n topografiese kaart kan dit noord van Mokopane en wes van Polokwane gevind word.
Verwysings
Kategorie:Riviere in Limpopo