Bulbine wiesei is 'n plant wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap en kom vanaf Kotzesrus en Platbakkies tot by die suidelike Knersvlakte voor. Dit is deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
wiesei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika