Bulbine louwii is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom vanaf Bitterfontein en Platbakkies tot by die suidelike Knersvlakte voor. Hier is dit deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei. Daar is vyf subpopulasies en die plant word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

louwii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika