Bulbine margarethae is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte voor. Hier is dit deel van die vygieveld. Daar is drie subpopulasies en die plant word bedreig deur kalksteen mynbou en die onwettige versameling deur plantkundiges.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

margarethae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika