Clivia mirabilis is 'n plant en geofiet wat tot die genus Clivia behoort. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap waar dit gevind word op die Bokkeveldberge plato by Nieuwoudtville waar daar twee subpopulasies is. Die plant word bedreig deur die gebruik daarvan deur tuinboukundiges.https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/misdaad/3-vas-in-noord-kaap-oor-stroop-van-plante-20240207
Verwysings
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
mirabilis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika