Babiana praemorsa is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die sukkulente Karoo-plantegroei. Dit kom by Calvinia voor, van die Hantamberg tot by Bloukranspas. Daar is vyf subpopulasies en die plant word as seldsaam beskou.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

praemorsa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika