Babiana petiolata is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van Velddrif tot by Lambertsbaai voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 175 km² en daar is vier subpopulasies. Die plant het habitat afgestaan aan die aanplant van aartappel-lande. Tans word die spesie bedreig deur kus ontwikkeling en mynbou aktiwiteite.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
petiolata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika