Babiana patula is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat tot die genus Babiana behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Tulbagh tot by Albertinia voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 20 000 km² en het oor 80 jaar 60% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling, gewasverbouing en indringerplante.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

patula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika