Die Kaapse stekelmuis (Acomys subspinosus) is 'n knaagdier in die familie Muridae en kom in die Wes-Kaap voor.https://af.hrvwiki.net/wiki/Cape_Spiny_Mouse Die knaagdier leef in rotsagtige gebiede in die fynbos.https://www.ewt.org.za/wp-content/uploads/2019/02/2.-Cape-Spiny-Mouse-Acomys-subspinosus_LC.pdf Dit het 'n voorkomsgebied van 148,787 km2.

Sien ook Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes

Verwysings

Kategorie:Knaagdiere