Hessea stenosiphon is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hessea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in Namakwaland op die Kamiesberg voor. Daar is vyf subpopulasies en die plant word as seldsaam beskou.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

stenosiphon Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika