Mick Blue (* 9 September 1976) is 'n Oostenrykse pornografiese akteur, filmregisseur en motorrenjaer. Hy is een van net drie akteurs wat die AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar al drie keer gewen het.

Loopbaan In Januarie 2005 het Blue 'n eksklusiewe toneelspel- en regisseurkontrak met Zero Tolerance Entertainment onderteken. Sy debuut as regisseur was getiteld Meet the Fuckers. Hy het ook onder die verhoognaam Grazer vir Elegant Angel geregisseer.

In Junie 2015 het Blue, Anikka Albrite en Maestro Claudio die produksiemaatskappy BAM Visions vir Evil Angel gestig.

In 2017 het Blue sy nuwe loopbaan as renjaer op YouTube aangekondig. Hy het gesê hy wou al sedert sy kinderjare een word.

Verwysings

Skakels

Mick Blue by die Adult Film Database "4 Porn Stars Talk About How They Fell in Love"

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Rolprentregisseurs Kategorie:Pornografiese akteurs Kategorie:Renjaers