Die AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar (Engels: AVN Award for Male Performer of the Year) is 'n prys wat sedert 1993 jaarliks deur die seksbedryfmaatskappy AVN toegeken word (benewens die prys vir beste akteur). Die eerste wenner was Rocco Siffredi, wat dit in 1993 op die 10de AVN-prysaand ontvang het. Teen 2021 het Manuel Ferrara die prys die meeste keer gewen: altesaam ses keer. Lexington Steele, Mick Blue en Evan Stone het dit elk drie keer gewen, en Rocco Siffredi, James Deen, Small Hands en Tom Byron twee keer. James Deen was op 22 die jongste ontvanger van die prys en Tommy Pistol op 45 die oudste. Die mees onlangse wenner was Vince Karter in 2025.

Ontvangers thumb|170px|Manuel Ferrara het die prys altesaam ses keer gewen.

Jaar Foto Naam Verw.1993120px Rocco Siffredi1994120px Jonathan Morgan1995120px Jon Dough1996120px Rocco Siffredi1997120px T. T. Boy1998120pxTom Byron19992000120px Lexington Steele2001120px Evan Stone2002120pxLexington Steele20032004120px Michael Stefano2005120pxManuel Ferrara20062007120px Tommy Gunn2008120px Evan Stone2009120px James Deen2010120px Manuel Ferrara2011120px Evan Stone2012120px Manuel Ferrara2013120px James Deen2014120px Manuel Ferrara2015120pxMick Blue201620172018 Markus Dupree2019120px Manuel Ferrara2020120pxSmall Hands2021 2022120px Tommy Pistol2023120px Seth Gamble2024120px Isiah Maxwell2024 Vince Karter

Die meeste Kenmerk Akteur RekordAkteur met die meeste pryseManuel Ferrara6Akteur met die meeste benoemingsManuel Ferrara14Erik EverhardAkteur met die meeste agtereenvolgende oorwinningsMick Blue3Akteur met die meeste agtereenvolgende benoemingsKeiran Lee11Akteur met die meeste benoemings wat nog nie gewen het nieErik Everhard14Oudste wennerTommy Pistol45Jongste wennerJames Deen22

Verwysings

Skakels Amptelike webtuiste

Kategorie:AVN-pryse