Strumaria karoopoortensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Strumaria behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom vanaf die suidelike Tankwa Karoo tot by die Anysberg voor. Daar is twee subpopulasies wat saam minder as 1000 plante het.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
karoopoortensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika