Strumaria luteoloba is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Strumaria behoort. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië. Dit kom voor van die suide van Namibië tot by Eksteenfontein in die Richtersveld. Daar is slegs een populasie wat bedreig word deur oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
luteoloba Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika