Strumaria merxmuelleriana is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Strumaria behoort en deel is van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die noordelike Namakwaland by Springbok en Steinkopf voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
merxmuelleriana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika