Home is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2015 wat deur Tim Johnson geregisseer is en die stemme van Jim Parsons, Rihanna, Steve Martin, Jennifer Lopez, Matt L. Jones, onder andere, gebruik.
Rolverdeling Jim Parsons as Oh Rihanna as Gratuity "Tip" Tucci Steve Martin as Kaptein Smek Jennifer Lopez as Lucy Tucci Matt L. Jones as Kyle
Ontvangs Resensies Op Rotten Tomatoes gee 53% van 137 beoordelaars die rolprent 'n positiewe resensie, met 'n gemiddelde telling van 5,5/10. Webwerf Metacritic bereik 'n telling van 55/100, gebaseer op 31 resensies, wat staan vir "Gemengd of Gemiddeld".
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente Kategorie:Animasierolprente Kategorie:Buddy-rolprente