Agapanthus walshii is 'n meerjarige blomplant wat deel van die Amaryllidaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Elginvallei voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 35 km² en is deel van die fynbos. Die spesie se habitat word bedreig deur die uitbreiding van die informele sektor.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
walshii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Tuinplante