+ Rio Grande do Sul 150px|border 80px Vlag van Rio Grande do Sul Wapen van Rio Grande do Sul 200px|Ligging van Rio Grande do Sul in Brasilië Ander Brasiliaanse deelstate Hoofstad Porto Alegre Grootste stad Porto Alegre Oppervlakte 281 749 vk km Bevolking   - Totaal   - Digtheid 10 187 798 (2001) 36,2 inw./vk km Goewerneur Yeda Crusius (PSDB) (sedert 1 Januarie 2007)Luitenant-goewerneur: Paulo Afonso Feijó Demoniem Gaúcho of Sul-rio-grandense MOI (2005) 0,832 – hoog Tydsone UTC-03:00 ISO 3166-2 BR-RS

Rio Grande do Sul ([ʁiu 'gɾɐ̃.de do suɫ]) is 'n deelstaat van Brasilië. Die hoofstad en grootste stad is Porto Alegre. Rio Grande do Sul het 'n bevolking van 10 963 216 in 2001 gehad. Meer as 81% van die mense is wit, 12% bruin en 5% swart.Síntese de Indicadores Sociais 2007 – IBGE, Rio Grande do Sul, Brasilië (PDF). . Besoek op 2007-07-18 (Portugees) Tagtig persent van die bevolking is verstedelik.

Verwysings