Dodoma 270px Kaart Vlag 180px|senter 75px|senter Wapen 75px|senter Land  Provinsie Koördinate  Gestig op Oppervlakte:    - Totaal 2 567 vk km  Hoogte bo seevlak 1 125 m Bevolking:    - Totaal (2005) 180 551  - Bevolkingsdigtheid 70/vk km  - Metropolitaanse gebied Tydsone UTC+3 Burgemeester Francis Mazanda

duimnael|links|'n Passasierstrein wat die pad in Dodoma kruis Dodoma is die hoofstad van Tanzanië en die land se derde grootste stad. Die stad het in 2005 'n bevolking van 180 551 gehad en 'n oppervlakte 2 567 km². 20% van die bevolking is Rooms-Katolieke.www.catholic-hierarchy.org Die stad het twee universiteite.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Tanzanië