Die aasuintjie (Moraea lurida) is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Kogelberg tot by Bredasdorp voor. Die plant blom net na 'n brand.
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika lurida