Moraea longipes is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en die renosterveld is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van Springbok tot by Citrusdal voor. Die plant word as seldsaam beskou. Subpopulasies by Vanrhynsdorp word bedreig deur gewasverbouing en mynbou aktiwiteite. By Citrusdal is gewasverbouing ook 'n bedreiging.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika longipes