Moraea longiaristata is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en renosterveld is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom by Caledon in die Swartberge voor. Daar is een populasie wat uit slegs 80 plante bestaan en dit word bedreig deur indringerplante.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika longiaristata