Moraea kamiesensis is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel is van die Namakwaland renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Kamiesberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 150 km² en daar is drie subpopulasies. Die plant het reeds 50% van sy habitat die afgelope 50 jaar aan gewasverbouing verloor, die proses hou steeds aan en word vererger deur oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika kamiesensis