Moraea geminifolia is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en is deel van die Namakwaland struikveld. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en kom in Namakwaland by Nigramoep voor. Die subpopulasie word bedreig deur mynbou aktiwiteite.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika geminifolia