duimnael|links|Ligging van Jan Mayen in die Arktiese Oseaanduimnael|links|Kaart van Jan Mayen Jan Mayen is 'n eiland in die Arktiese Oseaan met 'n oppervlakte van 377 km². Die eiland word deels deur 'n gletser bedek. Die eiland se geografiese ligging is 70,59° N 8,28° W. Die wêreld se noordelikste aktiewe vulkaan, Beerenberg, word ook hier aangetref, wat benewens ook een van Noorweë se hoogste berge is. Ander Noorse vulkane is Bouvet-eiland en Peter I-Eiland. Jan Mayen maak deel uit van die Koninkryk Noorweë.
Bron en licentie
Gebaseerd op: Wikipedia — Jan Mayen · auteursgeschiedenis.
Tekst: CC BY-SA 4.0.
Over de bewerking
Wikisyntaxis en sjablonen zijn verwijderd; langere teksten zijn ingekort.