Ammanعمان 260px Kaart Vlag 180px|center 75px|center Wapen 75px|center Land Deelstaat Amman Koördinate Gestig in 7000 v.C. Oppervlakte: - Totaal 1 680 vk km Hoogte bo seevlak 777-1 400 m Bevolking: - Totaal (2010) 1 919 000 - Bevolkingsdigtheid 1 142/vk km - Metropolitaanse gebied 2 125 000 Tydsone UTC +2 Burgemeester Abdul Halim Kilani Amptelike Webwerf ammancity.gov.jo
Amman (Arabies: عمان) is die hoofstad en grootste stad van Jordanië. Die stad het 'n bevolking van 1 919 000 en van 2 125 000 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 1 680 km².
Kategorie:Geografie van Jordanië Kategorie:Hoofstede in Asië