Die R103 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Dit is 'n diskontinue roete wat uit padsegmente bestaan wat voorheen deel was van die N3-nasionale pad. Daar is drie seksies: van Hillcrest tot by Ladysmith, van Warden tot by Villiers en van Heidelberg tot by Johannesburg.

Sien ook Genommerde roetes in Suid-Afrika Lys van streeksroetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Eksterne skakels

Kategorie:Streeksroetes in KwaZulu-Natal