Moraea calcicola is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Saldanhabaai in die strandveld voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 60 km² en daar is slegs een populasie van minder as 200 plante. Die plant het habitat afgestaan aan mynbou aktiwiteite en ontwikkeling.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika calcicola