Die Venster is ‘n pas oor die noordoostelike voetheuwels van die Hexrivierberge op die R46-roete tussen die suidelike ingang van die Karoopoort en die aansluiting met die N1-pad naby Touwsrivier. Dit bereik ‘n hoogte van 968 m. Dit is in die omgewing van Lakenvlei en Verkeerdevlei.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Bibliografie Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www. slingsbymaps.com
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap