Die Jukhoogte is ‘n pas op die Vergete Grootpad tussen Karoopoort en die Verlatekloofpas in die suidelike deel van die Tankwa-Karoo.

Dit bereik ‘n hoogte van 865m bo seevlak en ‘n helling van 1:9.

Sien ook • Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Bibliografie • Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www. slingsbymaps.com

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap