Moana is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2016 wat deur Ron Clements en John Musker geregisseer is en die stemme van Dwayne Johnson, Rachel House, Temuera Morrison, Jemaine Clement, Nicole Scherzinger en andere gebruik. Die rolprent is deur Osnat Shurer vervaardig en deur die verspreidingsfirma Walt Disney Studios Motion Pictures versprei. Die draaiboek is deur Jared Bush geskryf met musiek van Mark Mancina, Lin-Manuel Miranda en Opetaia Foa'i.

Rolverdeling Auliʻi Cravalho as Moana Dwayne Johnson as Maui Rachel House as Tala Temuera Morrison as Tui Jemaine Clement as Tamatoa Nicole Scherzinger as Sina Alan Tudyk as Heihei

Vrystelling Die film is op 23 November 2016 in teaters in die Verenigde State vrygestel.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Animasierolprente Kategorie:Buddy-rolprente Kategorie:Engelse rolprente