Ana Mena (gebore 25 Februarie 1997) is 'n Spaanse sangeres en aktrise. Sy het haar loopbaan in 2009 begin in die TV-reeks Marisol, la película (2009). In 2010 het sy aan Disney se musikale realiteitsprogram My Camp Rock 2 deelgeneem, wat sy die gewen het.

Haar musikale loopbaan het in 2016 begin, met die vrygestelling van haar debuut-enkelsnit "No Soy Como Tú Crees". Mena het sedertdien saam met baie bekende kunstenaars gewerk, insluitend Becky G, CNCO en Lali. In 2018 het sy haar debuutateljeealbum, Index vrygestel.

Filmografie +Televisierolle Jaar Titel Rol Notas 2009 Marisol, la película Pepi TV-rolprent 2010 Supercharly Verónica Navarro 5 episodes 2010 My Camp Rock Self Wenner2013, 2017Tu cara me suena Abraham Mateo Gaskunstenaar (seisoen 3, episode 9) Ariana Grande Gaskunstenaar (seisoen 6, episode 8) 2013–2014 Vive cantando Paula Ruiz Almagro Gereelde rol 2022 Sanremo Music Festival self Deelnemer 2022Idol Kids self Beoordeelaar 2022 Bienvenidos a Edén(Welcome to Eden) Judit Netflix (8 episodes)

+Rolprente Jaar Titel Rol 2011 The Skin I Live In Norma Ledgard (kind) 2018 Viaje al cuarto de una madre Bea

Diskografie

+ Ateljeealbum Titel Detail Piek op PME Index (2018) Vrygestel: 11 Mei 2018 Etiket: Sony Spanje Formaat: CD, digitale aflaai 9

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Spaanse sangers