Die teeruintjie (Moraea bituminosa) is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Groot-Winterhoekberge tot by Kaap Agulhas voor. Die populasie is stabiel.

Galery

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika bituminosa