Moraea comptonii is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die renosterveld is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Villiersdorp tot by Stanford voor. Die plant het 80% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing die afgelope 70 jaar. Indringerplante is ook 'n bedreiging.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika comptonii