Die Bimbe-suikerbos (Protea dekindtiana) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die spesie is endemies aan Angola. In Engels staan die plant bekend as Bimbe sugarbush.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies
Bronnelys Plants of the World Online iNaturalist Portugal
Kategorie:Protea Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Endemiese plante van Angola