Pauridia affinis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Pauridia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant word tot 10 cm hoog en blom (een of twee geel blomme) van Junie tot Augustus. Dit groei in moerasagtige vlaktes.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
affinis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika