Die watersterretjie (Pauridia aquatica) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Pauridia behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant groei in nie-standhoudende poele, slote, oewers van vleie en moerasse. Die spesie staan ook bekend as vleiblommetjie, vlei-uintjie en watersterblom.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

aquatica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika