Syringodea pulchella is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Syringodea behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Sneeuberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 50 km², daar is slegs een populasie. Die plant het habitat afgestaan aan padkonstruksie, dit en oorbeweiding is potensiële bedreigings.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Pacificbulb society

Kategorie:Syringodea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika