Thereianthus bulbiferus is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Thereianthus behoort en deel is van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by Gouda en die Paarl voor. Die plant het 70% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing, stedelike ontwikkeling en ongereëlde brande, die plant benodig vuur om te blom.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Thereianthus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika