duimnael|Spookasem
Spookasem is 'n gespinde suiker mengsel wat soos katoen lyk. Dit bevat gewoonlik klein hoeveelhede geurmiddels of voedselkleursel.
Dit word gemaak deur suiker te verhit en vloeibaar te maak, dit sentrifugaal deur klein gaatjies te spin—waardeur die suiker vinnig afkoel en weer in fyn stringe stol. Dit word dikwels verkoop by sirkusse, karnavalle en feeste, waar dit in 'n plastieksakkie of op 'n stokkie of papierkegel bedien word.
Verwysings
Bronne The Complete Confectioners, Pastry, Cook and Baker by M. Sanderson (Philadelphia: Lippincott) "History of Cotton Candy" . Cotton Candy Express. N.p., n.d. Web. September 14, 2011.
Eksterne skakels
Kategorie:Lekkergoed