Thereianthus racemosus is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Thereianthus behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Vier-en-Twintigrivierberge en Groot Winterhoekberge naby Porterville voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Thereianthus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika