Xenoscapa is 'n kruidagtige plant genus en geofiete wat hoort tot Iridaceae, die irisfamilie. Die genus bestaan uit drie spesies en is na verwant aan die genus Freesia.
Die naam is afgelei van die Griekse woorde xenos wat vreemd beteken en scapa wat blomsteel beteken.
Spesies Daar is drie spesies in die genus:http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:983612-1 Xenoscapa fistulosa (Spreng. ex Klatt) Goldblatt & J.C.Manning Xenoscapa grandiflora Goldblatt & J.C.Manning Xenoscapa uliginosa Goldblatt & J.C.Manning
Verwysings
Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika