Afrocrocus unifolius is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Afrocrocus behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Sutherland, Calvinia en Worcester voor. Daar is net een spesie in die genus, dit is dus 'n Monotipiese takson.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Jstor
Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika